📦 Gratis Aflewering, Vir Altyd! Het jy ’n spesiale versoek of unieke idee vir jou Plantboks? 🌿 Kontak ons gerus by +27 62 622 6894 – ons help jou met liefde om jou plante-drome waar te maak. 💚

1-Maand Plantboks
R1200.00
🌿 Plantboks Intekeninge
📦 1-Maand Plantboks
Jou eerste stap na ’n groener leefstyl
Die 1-Maand Plantboks is perfek vir nuwe kliënte wat die ervaring wil uittoets. Elke maand ontvang jy ’n vars en uniek saamgestelde boks wat soveel meer bied as net ’n plant:
Wat jy kry:
🪴 1–2 kamerplante of tuinplante, gekies volgens die seisoen
🌱 Saad en bolle wat jy onmiddellik kan plant
🌿 Kruie of groente om jou kombuis te verryk
📅 ’n Eksklusiewe Plantboks maand-kalender met plantwenke en tuinidees
🎁 ’n Verrassing-item (soos plantvoeding, mini-gereedskap of dekor)
👉 Ideaal as jy wil toets hoe dit werk, of as ’n geskenk vir iemand spesiaal.
