📦 Gratis Aflewering, Vir Altyd! Het jy ’n spesiale versoek of unieke idee vir jou Plantboks? 🌿 Kontak ons gerus by +27 62 622 6894 – ons help jou met liefde om jou plante-drome waar te maak. 💚

Basilie Plantjies x6

Vars Basilie Plantjies vir jou tuin en kombuis.

R360.00

’n Basilieplantjie in die kombuis bring lewe en geur na jou huis. Dit groei maklik in ’n sonnige vensterbank en gee jou die gemak om vars blare direk van die plant af te pluk. Só kan jy elke ete verryk met die vars, geurige smaak van basiliek – reguit van jou vensterbank na jou bord. 🌱🍃

Vars geurige blare vir pasta, slaaie, sop en Italiaanse disse – reguit van jou vensterbank.

Hou dit in ’n sonnige venster of warm plek. Water gereeld, maar sorg dat die grond nie te nat is nie. Pluk gereeld blare van bo af om die plant bosserig en gesond te hou.