📦 Gratis Aflewering, Vir Altyd! Het jy ’n spesiale versoek of unieke idee vir jou Plantboks? 🌿 Kontak ons gerus by +27 62 622 6894 – ons help jou met liefde om jou plante-drome waar te maak. 💚

Philodendron (Ring Van Vuur) x3 Saailinge

R420.00

🍃 Philodendron (Ring Van Vuur)


Philodendrons is sterk en vinnig-groeiende rankplante wat ’n woudagtige, “oorhang” gevoel skep. Hulle vul spasies vinnig en gee jou tuin ’n vol, tropiese voorkoms.

Klim teen bome, heinings of pergolas.

Hou grond klam maar nie nat nie. Hulle verkies halfskadu en kan goed groei selfs in vogtige, warm toestande.