📦 Gratis Aflewering, Vir Altyd! Het jy ’n spesiale versoek of unieke idee vir jou Plantboks? 🌿 Kontak ons gerus by +27 62 622 6894 – ons help jou met liefde om jou plante-drome waar te maak. 💚

Roosmaryn Plantjies x4
Perfek vir die kombuis en tuin
R400.00
’n Roosmaryn-plantjie in die kombuis is prakties en geurig. Dit groei sterk op ’n sonnige vensterbank en gee jou altyd vars takkies om te pluk. Met sy kenmerkende aroma en mediterreense geur maak roosmaryn jou disse besonders – reguit uit jou kombuisvenster na jou bord. 🌿✨
Sterk, aromatiese geur in braaivleis, aartappels, brood en mediterreense disse. Ook mooi as ’n dekoratiewe plant.
Sit dit in vol son, op ’n vensterbank of buite. Gee matige water en maak seker die grond dreineer goed. Snoei liggies om nuwe groei aan te moedig en die plant netjies te hou.
